Gedigte

Titel: Kolkgate
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Dit draai en dit woel en dit spoel deurmekaar
in ‘n Picasso van beelde, sonder enige bedaar.
Die maal van die water wat Bourke bekend maak,
en harte se kolke betowerend aanraak.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Kort, maar kragtig
"en harte se kolke betowerend aanraak."

As 'n mens regtig daaroor dink, is dit ongelooflik hoe fyn ons liggame ingestel is op die natuur.

Hou hiervan!
4 jaar 10 maande 3 weke 1 dag oud


kolkgate
wow.. dis pragtig!!!! mens sien werklik die "potholes" van die laeveld voor jou oe... PUIK poging!!
4 jaar 10 maande 3 weke 1 dag 16 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Jesus Beter en Beter

deur Lynie van Westfort

'N digbundel deur God geinspireer. Geskryf deur 'n verloste vrou. Baie diep het Hy my uitgehaal.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar