Gedigte

Titel: Kombersie
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Spesiaal bymekaargemaak, hierdie lappies
Hartseer, lag, woede, liefde, vrees, geluk
Om my lewenskombersie aanmekaar te stik
As ek met my gedagtes daaroor streel
Onthou ek hoe maak trane wonde heel
Ek sien die lag in my oë
Wanneer geluk die trane af kom droë
Voel `n plukkie aan my hart
As ek dink aan tye, bitter en swart
Alles maak van my die mens wat ek vandag is
Geen lappie kan ek sonder, dis gewis
Hart en siel weef ek inmekaar
`n Bont kombersie, SIEDAAR!!!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

tussen woorde se oop spasies

deur BennyB

Die bundel dra ek op aan elke leser. Al word slegs een mens deur die verse geraak, al gee dit slegs een mens hoop dan is my hart rustig en nou en môre vir my perfek!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar