Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hulle het hom hel toe probeer stuur,
asof hy een van hulle was,
as ‘n verraaier, ‘n rebel.

Die Britte het ‘n gevange siek man vermoor
wat hulle in die veld gekry het
sonder ordentlikheid, of dat enige militêre wet gehoorsaam word

het hulle ‘n Boere kommandant deur die hart geskiet
en sonder ‘n begrafnis beul,
het hulle gehaas om hom te begrawe.

‘n Dapper man toegewy
aan sy land, aan sy God
wie se begraaf plek onbekend is.

Hulle het kluit na kluit
met grawe gedraai, op hom gegooi
in ‘n ongemerkte graf

in die middel van die nag
sonder om enige lig te gebruik,
het hulle grond op sy bors gegooi,

hom begrawe sonder enige eerbetoning
en hom alleen gelaat
sonder ‘n merk teken.


[Verwysing: Die heldhaftige verhaal van Gideon Scheepers gedurende die tweede Anglo-Boere oorlog, wat gevang was terwyl hy siek in die veld was as ‘n normale stryder, maar behandel was as ‘n rebel en tereg gestel is deur die Britte wat hom in ‘n ongemerkte graf begrawe het. ]



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Van ons ander lede

ORAL IS MY GOD

deur Johann P. Boshoff

N.a.v. hoofsaaklik Psalm 139 word God se aktiewe teenwoordigheid in Boshoff se 36ste boek bepeins. Aandag word in 'n opstel ook geskenk aan die skryf van 'n oordenkingsbundel.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar