Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Nie net was hy tereg gestel
deur ‘n Britse vuurpeloton
as ‘n siek man gevang in die veld

maar begrawe in die grond
in ‘n ongemerkte graf,
geplant sonder ‘n doodskis

begrawe soos gemors
of vrottende dooie vleis,
soos onkruid,
sonder dat enige een omgee
waar hulle hom begrawe.

[Verwysing: Die heldhaftige verhaal van Gideon Scheepers gedurende die tweede Anglo-Boere oorlog, wat gevang was terwyl hy siek in die veld was as ‘n normale stryder, maar behandel was as ‘n rebel en tereg gestel is deur die Britte wat hom in ‘n ongemerkte graf begrawe het. ]



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Die Besoeking

deur Kobus van Eden

DIE BESOEKING handel oor 'n Gideonsbende wat die plaasmoorde begin wreek. Hul sukses is verstommend! Gou staan Koos Gerade bekend as die Bloedwreker en sy manskappe as 'die hel.'



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar