Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



Mossie dos en Vaal pens sit

oppie klip,

baljaar … wip sit,

wip-sit-glip

hul tussen bossie en tak,

bring hoop voor die oorlog end -

flik'flooi oppie stuiwer se blad

en sit prentjie mooi oppie sent.

Vroue van geloof

sê : “Jesus sorg vir voëltjies” -

“Is twee mossies nie vir 'n sent te koop nie?

Nie een sal oppie grond val sonder Sy wil nie”, het Hy beloof...

maak 'n nessie naby kinner'tjies

vir hoop en geloof, bid ons oppie knie.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar


Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Kruispad

deur Manie Jackson

Toe Luzette en Manie se paaie gekruis het, en die lewe daarna.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar