Gedigte

Titel: Kos
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Raai, raai
Sê die swartkraai
Glad nie rond
Ook nie bond...

Kom uit die oond!

Volrond met dadels smaak,
Vir die kenners se smaak;
Net die kok kan so ‘n kababel maak.

Soet of suur
Dit is die nuwe gier
Bitter of brand
Die kos is aan die gang!

Raai, raai
Sê die swartkraai
In die mond...
Al is die kababel rond.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :
Kos

Van ons ander lede

Bothaville in the Second Anglo Boer War

deur Francis Gillieron

CHRONICLE OF BOTHAVILLE'S ROLE IN THE SECOND ANGLO-BOER WAR



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar