Gedigte

Titel: Kosbaar
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Meisie geklee in steenkool swart
Waarom in smart?
Waarom verhard jy jou hart?

Jy dink niemand sien jou.
Uit dieptes van die aarde gedelf en gemis!
Jy Word rondgeskop en vertrap
Niemand om die gesteente op te tel

Jou smarag oë
Jou robyn liefde
Jou lang donker topaas hare
So mooi soos 'n geslypte saffier

Diamant uit swart steenkool
Helder en glinsterende edelgesteente!
Jy is kosbaar
Iemand sal dit nog sien...



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Mmmm...
Ek ontmoet haar apparently more...
7 jaar 3 maande 1 week 2 dae 15 ure oud


beautiful
10 jaar 10 maande 1 week 4 dae 2 ure oud


Diamant uit swart steenkool
Helder en glinsterende edelgesteente!
Jy is kosbaar
Iemand sal dit nog sien...

hierdie is so mooi- ek wens ons kon almal net die mooi in ander raaksien
11 jaar 9 maande 2 weke 3 dae 8 ure oud


Dis absoluut pragtig, ek is mal daar oor. Ek kon die liefde voel dis so lewendig in die gedig.
12 jaar 4 maande 1 week 4 dae 7 ure oud


Nou wie is hierdie meisie waaroor jou gedigte gaan? die een in jou drome?
Dit mag voorkom vanuit jou eerste gedig dat jy 'n diepte van liefde binne in jou het, een dat jy dit so graag wil deel maar nog elke keer seer gekry het. Nou wag jy maar geduldig en nostalgies na hierdie een wie jy in jou drome in edelgesteentes klee. Mooi gedig
12 jaar 4 maande 1 week 4 dae 7 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

VOLLEDIG CHRISTEN, VOLLEDIG MéNS

deur Johann P. Boshoff

"We need to rediscover ourselves as full human beings and discover that it is precisely as full human beings that God wants us to come to him. His salvation, his love, his mercy are designed for full human beings, not for theological or religious creatures who have stifled their humanity or repressed their deepest emotions. We ought to be fully human and unashamed of our humanity ... as we approach the God who made us that way and is waiting for us to come to him in that way. Jesus himself approached God in that way and communicated with his whole heart in prayer to the Father. (Hebrews 4:15-16 and 5:7) The Spirit is imparting to our heart the faith and desire to approach God." ■ Ralph Martin in Hungry for God (1974)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar