Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

My wolkombersie om my gevou
Verlang ek tog vanaand so na jou
Ons tweetjies op die koshuisbed
Saam toegegooi met als wat ons het
Bibberend van die koue as ons gaan lê
Twee bloedjies wat hitte wil hê
Knussies het ons aan die slaap geraak
Totdat die klok ons soggens wakker maak

Jy die maatjie wat altyd getrou
Koekies en beskuit naweke onthou
Ons wat ons sakgeld deel
en arkadespeletjies op Woensdae speel
Roomys eet op koue dae
Rys sommer so saam met vla
Wanneer ons Vrydae moes huis-toe gaan
Het ons oë altyd so effens getraan



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

HOOP

deur Ano

HOOP is 'n hulpmiddel vir persone wat sukkel om die dood van 'n geliefde te verwerk. Die hoofstukke is kort en aan die einde van elkeen is 'n paar vrae wat jy aan jouself kan stel. Vrae soos 'Van watter metodes maak jy gebruik om van jou rou af weg te vlug', of 'Hoe hanteer jy verjaarsdae en ander feestelike byeenkomste'? Hierdeur hoop ek die leser sal tyd in introspeksie deurbring en vir homself 'n paar antwoorde vind.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar