Gedigte

Titel: krimineel
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

op die hoek staan hy en loer, met sigaret en mampoer, sy zol in sy hempsak , gun in sy broeksak, bestudeer die besigheid, manipuleer ons vriendelikheid, wag vir die stilheid om in te tree, uit die bloute word ons met sy gun betree, gedagtes vloei, skote gaan af en ons bloei, welkom in suid-afrika, die tuiste vir kriminele.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

krimineel
Hi
is mal oor jou skryfstyl, so half casual. hierdie gedig het my geraak, soos die ander is ek mal oor jou einde: welkom in SA. ware weerspieeling van hoe dinge tans verloop. gaan kyk gerus na my gedig: my briefie aan 'n krimineel.

sien uit na nog van jou werk

groete
xNx
13 jaar 7 maande 2 weke 4 dae 10 ure oud



Skakerings van Grys

deur Swartberg

n Bundel van 54 gedigte oor n hele aantal jare geskryf. Beskikbaar in elektroniese formaat.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar