Gedigte

Titel: Krismis
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

En skielik was dit kêsfees gewies
en ons wish mekaa hêppie, hêppie,
en ons is dronk van die nanag se drink,
en ons is hêppie, wan-ons is hêppie.

Mamma is in rehab en
Boetie in die tronk
Sussie is prêggies en
die rent is op.

En skielik was dit kêsfees gewies
en ons wish mekaa hêppie, hêppie,
en ons is dronk van die nanag se drink,
en ons is hêppie, wan-ons is hêppie.

Ek sukkel met pa…
Ek het matriek ge-pass.
Die ouman is dronk oppie jop gevang
En sy saak is sub-judice.

En skielik was dit kêsfees gewies
en ons wish mekaa hêppie, hêppie,
en ons is dronk van die nanag se drink,
en ons is hêppie, wan-ons is hêppie.

And somewhere in Bethlehem
A child is born
En Jesus sal al onse sonde wegwas
And so help me Lord.

En skielik was dit kêsfees gewies
en ons wish mekaa hêppie, hêppie,
en ons is dronk van die nanag se drink,
en ons is hêppie, wan-ons is hêppie.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

dis 'n leka heppie sad gedig!
Goed gestel!
11 jaar 6 maande 5 dae 22 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar