Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Vat ’n oomblik
vroeg vandag
besluit dat jy,
heeldag sal lag.

Dit sal mense
ook laat wonder
Wat hulle
dalk tog mis
Of daagliks
klaarkom sonder
Sal hul laat dink,
ja dis gewis.

Sommer so
terselfde tyd
Verdryf mens
daardie haat en nyd.
Dis sowaar
’n ware feit.
kan mense
uitmekaar uit dwing
En nie die heerlik
sonskyn gun.

Dit gee jou gesig,
ook iets te doen.
’n Glimlag
is die kyk
- se soen.
Dit bring aan almal
groot plesier.
Verdrywe skeet en elke gier.
’n Ding van waarde
gedoen op die manier.
Aansteeklik op dees aarde !



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Kry vir jou 'n glimlag
Ek leef dit saam met jou, elke reeltjie. Ons moet net bewus gemaak word daarvan. Ja 'n glimlag bestaan wel nog in ons moderne wereld met al sy skete en verdryf tog, al die pyne - dis net so kaars

Liefdetjies
13 jaar 1 maand 1 week 7 ure oud


Kry vir jou 'n glimlag
Dis verfrissend om deur al die hartseer van die wereld 'n bietjie positiwiteit te kry. Dankie Lana!
13 jaar 1 maand 1 week 1 dag 2 ure oud



MAMMON

deur Piet Schoombie

Mammon handel oor 'n beroepsgholfspeler se lewe en ervarings plaaslik en oorsee. Soos die boek se naam aandui, speel geld deurgaans ’n belangrike rol..



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar