Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Naald, lyn, kraal – knip,
kuns glimmend onder lig,
stip starend –
korrel, mik,
vorm jou handewerk –
sonder sug.
Kleure dansend ...
om jou oog te streel,
knoop, bind –
lig, kyk ...
tevrede glimlag,
liefde gedeel.
Moeë hande – geboë rug,
ure gegee, genoeg geduld,
deel jy, gee jy ...
offer – kuns,
kraal vir woord,
vriendskap akkoord.


Cornien



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Sien sommer hoe die kunswerk gekraal-gemaak word...
9 jaar 10 maande 3 dae 9 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

slavin

deur Maangodin

Annelise, die skrywer van Maanvrug, is terug. Ná haar eksoties-metafisiese reis deur die hiernamaals in Weerloos speel slavin weer in die bekende wêreld van hedendaagse Suid-Afrika af. slavin bevraagteken die definisie van normale seks en die aanvaarde sienings oor seksualiteit. Dit streel en verlei, daag uit en wonder. slavin is weereens net vir volwassenes. Eroties Afrikaans.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar