Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

my mure hang vol geraamde olieverwe
somber en helder kleure, verhale van weleer

blinkvet zebras wei van Eloff
rysige donker olifante drink van deric

mooiste skepping stillewe van rose-innes
wasige viswywe beur op Amos se strand

sappige vrugte van aviva
wuiwende blomme van salomi

glinster natstraat bekoorlik louw
ek skep en leef onder oë van marjorie en jan

ma, jou kar pak op en is oud
my kind, ek koop kuns en sal eerder loop

ek aanvaar alle invites na gallerye
ervaar en sien en leef elke kunstenaar se droom

irma, jou zanzibar tonele wink
geld van ongekende skaal beklink
ek vermy die afslaer met sy belofte-wins
en klou verbete aan my bekende kuns



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Van ons ander lede

Die Ander Vrou

deur http://www.woes.co.za/

Die boek belig 'n wereld oue situasie uit die perspektief van die "ander vrou"- soos deur die vroue self vertel Die boek sluit ook perspektiewe deur 'n maatskaplike werker en 'n predikant in.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar