Gedigte

Titel: Kwatryne
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

I
Hoe sag is U juk
en hoe lig is U las
maar hoe swaar die kruisgewig
van selfopgelegde plig.

II
My Getsemane het ook gekom.
Ek het gebid dat die beker verbygaan
en U stem was stil, maar toe ek opkyk,
het U met uitgestrekte hand voor my gestaan.

III
Here, deurdring my sag
met die motreën van U gees
dat ek heeltemal deurdrenk -
van myself kan genees.

© C. Potgieter 2014-01-09



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Kwatryne
As ons tog net sou verstaan, "Hoe sag is U juk
en hoe lig is U las" dan het ons ´n ewige
vertroosting by ons Salig Maker Jesus Christus.
6 jaar 1 maand 2 weke 6 dae 1 uur oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

The Road to Eden

deur Rachelle du Bois

Once rich and still beautiful, Eve Vermont’s life was in tatters. She found a job as house manager with the wealthy and powerful Blythe family. She soon realised that the compelling Adam Blythe was determined to uncover the painful secret of her past. She was forced to accept that he wasn’t going to stop until he knew what brought her to Oak Manor but was she prepared to open up and allow him to know her as he intended? Or would she keep hiding from Adam and the world? Adam Blythe found a stylish, beautiful and mysterious woman in his home. As house manager. She was totally unsuitable for the job, and he felt compelled to find out more about her. And as he uncovered the layers of this incredible woman, his love for her grew and he knew he had to keep her at Oak Manor at all costs. But would she stay?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar