Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



dis fynhout wat die vuur laat vlam
jou heupswaai wat my knieë verlam
jou sagte rondings onder my hand
wat die liefdesvuur so hoog laat brand


Vic Viviers 16 Februarie 2015



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Ita
liefde
vol sensuele suggestie wow ek dink is pragtig
5 jaar 11 maande 1 week 15 ure oud


Ano
Liefde
Kug-kug... Dis pragtig, en tog so heerlik as ons ou knietjies met pure lam geslaan word!
5 jaar 11 maande 1 week 16 ure oud


Liefdesvuur
Pragtig, oud maar beslis nog nie koud ;) dis pragtig Vic.
5 jaar 11 maande 1 week 18 ure oud


liefdesvuur
hiert jou! kan n man nou openlik bely, haha. oom Vic jy's n doring.
5 jaar 11 maande 1 week 18 ure oud


lam
En wat sing die Campbells van 'n bietjie lam?

Uitstaande, dink ek.
5 jaar 11 maande 1 week 23 ure oud


*
Sjoe!

Jou eerste reël is baie treffend.

Minder is meer en op die einde maak die kleiner dingetjies soveel meer saak (oftewel, dit is wat ek raaklees).

Jy het hierdie een puik geskrywe.
5 jaar 11 maande 1 week 1 dag 6 ure oud


.
Ai ...
5 jaar 11 maande 1 week 1 dag 11 ure oud


Liefdesvuur
Baie dankie vir jou pragtige bydrae tot die Liefde projek
5 jaar 11 maande 1 week 1 dag 13 ure oud


die weervoorspelling
In jou vorige lewe was jy beslis Don Juan.
EN het al die vrouens(en meisies)voor jou geswymel.
5 jaar 11 maande 1 week 1 dag 14 ure oud


liefde
Hartstogtelik saamgevat in enkele woorde. Knap gedaan.
5 jaar 11 maande 1 week 1 dag 14 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die Ander Vrou

deur http://www.woes.co.za/

Die boek belig 'n wereld oue situasie uit die perspektief van die "ander vrou"- soos deur die vroue self vertel Die boek sluit ook perspektiewe deur 'n maatskaplike werker en 'n predikant in.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar