Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



deur verborge donker duik
gewonde siel tien
duisend
meter
ver
na sy
voorafbepaalde
dood

na die rivier wat opdroog van skandes
na die straat wat strome
bloed aan verwaarloosde
volwassenes
afsmeer

kyk
die kind hou sy persepsie
van vrede omhoog – die laagtepunt
van onderrig




© T. Fourie



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

dood--->opdroog
Ek is gek oor die rym/tegniek in hierdie gedig, dit val hard, en bind jou tema so goed. Baie uniek
5 jaar 2 maande 1 week 6 dae 19 ure oud


laagtepunt
Jou slotvers se teenstrydigheid sê dit alles. Mooi gepen
5 jaar 2 maande 2 weke 3 ure oud


laagtepunt
Puik gepen Tertius
5 jaar 2 maande 2 weke 13 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die Besoeking

deur Kobus van Eden

DIE BESOEKING handel oor 'n Gideonsbende wat die plaasmoorde begin wreek. Hul sukses is verstommend! Gou staan Koos Gerade bekend as die Bloedwreker en sy manskappe as 'die hel.'



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar