Gedigte

Bladsye:
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Dit was ʼn blye tyd van samesyn
waar digters kom skryf sonder venyn
al nader kom die uur van eensame kwyn
sonder eens ʼn klink op ʼn glasie wyn.

Ek weet nie of ek weer die voorreg sal hê
in die nabye sombere jare
om vir jul dankie te sê
vir jul ondersteunende kommentare.

Al lê die wêreld nou oop en woes
nogtans gaan elk inbring sy eie oes
in voorspoed en sukses
ons hoef nie meer te kyk na wes

in elke sekond
lê voorspoed in die môrestond.

16/01/2016 om 12h07.

vanzylarnold@gmail.com



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Afskeid
Baie goeie gedig!
3 jaar 5 maande 6 dae 9 ure oud


Laaste stille woord
Baie dankie vir jou pragtige bydrae tot die AFSKEID projek.
3 jaar 5 maande 1 week 14 ure oud


Laaste woord
Afskeid is maar hartseer. Maar ek glo as dit so beskik is sal ons mekaar weer raakloop. Groete
3 jaar 5 maande 1 week 1 dag 17 ure oud


groet
ons groet maar dit is nie vaarwel Arnold
3 jaar 5 maande 1 week 1 dag 22 ure oud


groet
Baie mooi groetgedig, Arnold. Ons gaan almal vir Woes mis. Ons hou aan skryf, dis wat ons doen. Dalk vind ons weer erens 'n plekkie om ons werk te deel
3 jaar 5 maande 1 week 1 dag 22 ure oud


Afskeid
En dankie ook vir jou kommentare en lees van my skryfsels . . . ja, ons gaan dit mis, voorwaar!
3 jaar 5 maande 1 week 2 dae 1 uur oud


TK
Stille woord
Julle almal se woorde sal vir ewig in my gedagtes rond eggo. Woes se afsterwe laat 'n groot gemis in ons almal. Sterkte Arnold
3 jaar 5 maande 1 week 2 dae 15 ure oud


Stille woord
Baie mooi afskydswoord. Dankie Arnold.
3 jaar 5 maande 1 week 2 dae 15 ure oud


'n laaste stille woord
Mooi gepen.
3 jaar 5 maande 1 week 2 dae 16 ure oud


Stille woorde
Ai Arnold, ek gaan net soos jy al ons vriende mis.

Ja, nostalgie is iets wat die hartsnare raak.

Sterkte!
3 jaar 5 maande 1 week 2 dae 19 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar