Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Jy, wat so vasklou
aan verlore jare
tussen my en jou 

jý het die brûe gebrand
wat jy nou probeer bou -
en ek wil jou vra:

laat my gaan 

laat my flink
en vry 
in ʼn amber son
se nuwe dag 
vergly.

© C. Potgieter 2014-01-17



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Laat my gaan
Ongelooflik mooi vriendin, soos altyd - al jou gedigte.
6 jaar 9 maande 1 week 3 dae 11 ure oud


gaan
Dit is nou voorwaar baie goed gesê, Charmain. Volpunte...soos gewoonlik
6 jaar 9 maande 2 weke 2 dae 15 ure oud


Waar sit 'n mens se 'hart'?
Ek dink op die krop van my maag. Want dis dààr waar hierdie gedig kom nestel. Mens, dis mooi gesê!
6 jaar 9 maande 2 weke 2 dae 18 ure oud


Laat my gaam
Pragtig bewoord. dirt is soms moeilik om iemand te laat gaan maar om iemand soos n voel in n hok te hou dien geen doel nie.
6 jaar 9 maande 2 weke 2 dae 23 ure oud


die weervoorspelling
die smeek-vers van jou is goed gedoen.
Net lank genoeg.
Net reg bewoord.

Ek sal however voorstel:
dat jy die laaste strofe allen sit:maw
6 jaar 9 maande 2 weke 3 dae 6 ure oud


Laat my gaan
JIP
weereens
10/10
6 jaar 9 maande 2 weke 3 dae 9 ure oud


.
Ek stem saam met Karmenaadjie , min woorde wat so baie sê !
6 jaar 9 maande 2 weke 3 dae 9 ure oud


*
Charmain, Charmain,
Jy doen dit elke keer vir my,
Fantastiese woordgebruik, en met min woorde 'n leeftyd vas geskryf!
6 jaar 9 maande 2 weke 3 dae 9 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Jesus Beter en Beter

deur Lynie van Westfort

'N digbundel deur God geinspireer. Geskryf deur 'n verloste vrou. Baie diep het Hy my uitgehaal.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar