Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek eet Rump Flap Steak
jy is Fillet

ek weet nie
wat ek voel nie –

maar dis nie regret .

Ek eet my steak
medium rare

jy is overdone .

Ja , ek hou
van ñ warm vuur

– maar met jou
het ek my
vingers verbrand .

Ek hoor jy
bly nou
in ñ ander land

... pasta jou voorland .

Ek eet steeds Rump Flap Steak

en as jy mooi vra
pos ek vir jou
ñ stukkie oor die afstand .


( 18/12/2015 21h24 )



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Laat
Ek is nie seker wat jy voel nie...
Is dit 'good riddance' of isit 'gatvol'?
3 jaar 11 maande 2 weke 2 dae 17 ure oud



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar