Titel: laatoes
Weergawe: 1
Aantal woorde: 29
Kere gelees: 56
Datum gepubliseer: 21 Dec 2009
Jou oë is 'n ryp druiwetros
met boodskappe wat drup
soos stroopsoet mos
in dorre grond
hoe het my dors vervaag
toe die woorde wyn word
in my mond
Lees ander gedigte deur Eva se dogter
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur
Meeste kommentaar ontvang in die laaste 24uur

Gedigte

deur Christo Nel
Hoe hoor ek die Here se stem? Soveel gelowiges vra gedurig: Maar hoe hoor ek die Here se stem in my lewe? In hiedie DVD-toerustingskursus gebruik Christo Nel 9 sessies om verskillende fasette van die antwoord op hierdie vraag vir gelowiges te belig.