Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Verdwaal in hierdie land van kleur
Verdwaas deur tale, wat grense uitmekaar skeur
Hoe kan ek gesels as ek nie verstaan?
Hoe kan ek grense en “barriers” oorgaan?
Praat met my dat ek verstaan
Moenie met geweld my wil slaan,
omdat ek nie jou kultuur verstaan
Leer my met respek behandel
Dan kan ons saam in die land wandel
Moenie my met apartheid vergelyk
Omdat jy in my wit vel vaskyk
Praat met my, leer my
Iewers sal ons gelykgrond kry



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Bravo! (not begging to be black, just to be allowed to try and understand and recieve the same courtecy back)
10 jaar 2 maande 1 dag 10 ure oud


Baie waar woorde !!

ammiemoon
10 jaar 2 maande 1 dag 21 ure oud



Maalkolk

deur Rachelle du Bois

Adele Coetzee will nie vir Francois Bekker as nuwe plaasbestuurder op Goedgeloofd hê nie. Sy kan self hul familieplaas bestuur. Francois is ‘n indringer en hoort nie op die plaas nie. Sy vertrou hom nie, maar Francois besluit dat hierdie tierwyfie getem moet word. Deon Kelder woon op die buurplaas Goedehoop en hy is verlief op die misterieuse nuwe onderwyseres by die plaaslike laerskool, Madri Viljoen. Waarvoor het die hoogsbegaafde Madri gevlug en wat kom maak sy hier op Heidelberg? Hy wil haar hê, maar dis toe nie so maklik nie, want haar pynlike verlede kom staan soos ‘n skim tussen hulle. En wie is Alex ….?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar