Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

As die stilte te veel raak en ure te lank
Jy stip na die bed staar, bang vir die laaste klank
Wanneer gebed in elke woord lê
Genade al is wat jy wil hê
Smeekroep jy vanuit jou binneste
Voel jy nietig, die minste
Daar is niks meer wat die mens kan doen
Buiten net om te versoen
Nederig te bly, te vra dat Hy sal bevry
Hoop bly ook nie beskaam,
maar dit is in Jesus naam
U wil sal weer geskied
Laat Here U seën oor ons giet
Sodat ons sal berus
Nie U wil betwis





Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Sterfbed
Na ek jou seer gevoel het in hierdie gedig kon ek kans sien om my seer te deel met "Langs Moeder se bed"

Dankier hiervoor. Dit is besielend!
10 jaar 4 dae 18 ure oud



Van ons ander lede

MAMMON

deur Piet Schoombie

Mammon handel oor 'n beroepsgholfspeler se lewe en ervarings plaaslik en oorsee. Soos die boek se naam aandui, speel geld deurgaans ’n belangrike rol..



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar