Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Dis koel na die lang nag
soet sing die reӫn
in die gange van my droom
onderkant die wind
by die spoor, by die spoor

Die jare skif tot newels
voor die lense
en die hart verloor mettertyd
die spoor na sy droom

Net die veld en die vrede
los ‘n diep lyn van pyn
het my droom stil
op die horison gaan lӗ

Hoe moet mens voorgaan
as jou hart dan nog brand?
die liefde nog daar is
selfs met drome in die sand?

Lang spore loop
deur my drome
waar die bospatrysie
roep na ‘n mater lank verlore



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Ek ken hom
Die droom.
Ek ken haar. Die pyn.
Goed geskilder.
GvT
4 jaar 11 maande 3 weke 6 dae 4 ure oud


droom
Ek is mal oordie ene
4 jaar 11 maande 4 weke 3 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

VOLLEDIG CHRISTEN, VOLLEDIG MéNS

deur Johann P. Boshoff

"We need to rediscover ourselves as full human beings and discover that it is precisely as full human beings that God wants us to come to him. His salvation, his love, his mercy are designed for full human beings, not for theological or religious creatures who have stifled their humanity or repressed their deepest emotions. We ought to be fully human and unashamed of our humanity ... as we approach the God who made us that way and is waiting for us to come to him in that way. Jesus himself approached God in that way and communicated with his whole heart in prayer to the Father. (Hebrews 4:15-16 and 5:7) The Spirit is imparting to our heart the faith and desire to approach God." ■ Ralph Martin in Hungry for God (1974)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar