Titel: lanklaas
Weergawe: 2
Aantal woorde: 68
Kere gelees: 49
Datum gepubliseer: 24 Feb 2010
lanklaas
jou vasgehou
en my eie hart vertrou
soveel gode-nektar
uit jou hande gekelk
oor my gegiet
geure uit die ooste
met jasmyn gemeng
dwarrel om my hart
soos vioolmusiek
streling kry
nuwe betekenis
jou vingerpunte raak
skaars die haartjies
om my slaap
so liefkoos asemsnak
stilwoorde met eggo
om jou emosie
my hande te lei
na vreugde klein
en liefde spriet uit
teen oestyd
volmaak te gedy
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur
Meeste kommentaar ontvang in die laaste 24uur


deur Spannie
Hierdie baie kontroversiele vraag van ons tyd rakende die hantering van die menslike liggaam na afsterwe word onomwonde en baie duidelik aan hand van die Skrif en geskiedkundige bronne uiteengesit in hierdie volledige studiestuk. Liggaamsverbranding is baie duidelik 'n suiwer heidense gebruik en streng verbied in die Woord. Vloeiend geskryf, met baie interessante gegewens uit die geskiedenis van ons tyd is hierdie 'n boek wat mens moeilik neersit na jy begin lees het. 'n Moet vir elke ernstige gelowige van ons tyd.