Gedigte

Titel: Lappop as
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Soos lappop as *
Dis hoe ons verhouding was

Die passie vlam het my lyf ontklee
‘wyl die vlamme my spons lyf
Tot ‘n sintetiese gemors verteer

Nou ‘n bondeltjie chemiese wanbalans
Liefde staan nie ‘n kans

Hoe maak mens dit weer reg
Wys my ‘n weg.

* Lappoppe kan nie tot as verbrand nie. Die lap mag dalk heeltemaal verbrand, maar die lyf van die pop smelt tot ‘n sintetiese gemors.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

TK
Lappop as
hierdie gedig was nie oor my eie persoonlike ondervindings nie. Dit is wat gebeur as jy vir 'n kollega vra om enige "catch phrases" was sy het deur te stuur as idee vir nuwe gedigte. Van my vriendinne het gedink ek is deppressief, maar ek probeer juis wegbly van hartseer gedigte, maar dis al voorstelle wat ek kry.
3 jaar 8 maande 3 weke 4 dae 21 ure oud


liewe TK

. . . . my hart is stukkend
3 jaar 8 maande 3 weke 4 dae 22 ure oud


Lappop as
goed gepen
3 jaar 8 maande 3 weke 6 dae 1 uur oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Stromateia: 'n Lappieskombers van Gedigte

deur Vesting

Op aandrang is die gedigte van Vesting wat op Woes gepubliseer is, in boekvorm uitgegee (A5, slapband, 28 pp). Navrae: 072 4078561



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar