Gedigte

Titel: Lavadé :
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Klein bietjie van jou
op my droë lippe
na vanoggend se soen
en 'n duikie in my siel
na die stywe drukkie
en ek
in en uit
jou deur my
binneste asem haal
ongekleed kaal
in dieselfde koppie
koffie van jou
jou weer kan voel
drink in my binneste woel
soekend is alles
orals jou vind
jou vingers deur my hare-kam
golwende seep my streel
in my gedagtes verbrail
oor en weer
nog 'n keer
sfeer



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

die weervoorspelling
hou hiervan..
(so het elke sleutelgat sy sleutel....en moet mens jou blessings tel)
6 jaar 4 maande 3 dae 5 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Liewe Ma - van Bart I

deur Bart

Bart is 'n geliefde karakter met 'n groot aanhang, en publikasie van die briewe was 'n noodwendige reaksieop die aandrang van die lesers.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar