Weergawe: 1
Aantal woorde: 114
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 07 Sep 2015
kom neem plaas en ek maak my dagboek oop
van die bladsye erg gemerk deur druppels van leed
kom kyk hier waar ek smile,stil-stil smile
die blaaie met leed kan ons later beloer,vir nou is dit net blaaie wat leeg terug na ons staar,
n lewe wat nog n prentjie in opgewekte gees moet verf
blaaie van seer wat ek nie kan deel,blaaie uitgeskeur en weggegooi
blaaie wat punts gewys lesse word
Vader my nuwe boek le en wag,neem U ink van bloed en geestelik ets dit vir my.
Was my skoon en troetel my
U kneg se boek in genade afgesluit
in U wil ek nuwe skrywes bely
Amen
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Francis Gillieron
Kroniek van die rol van Suid-Afrika in Eerste Wêreldoorlog. Gedenkuitgawe.