Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Leef asof vandag jou laaste is

Op 'n sonnige somersdag,
vol opwinding en om elke hoek
'n glimlag
Kom jy by die keuse:
Bang Jan of Dooie Jan?
So was my leuse,
tot ek besef ek kan.

'n Lewe kan so maklik
van die aarde gevee word;
nes jou ma se kookkos op jou bord.

sonder bedoeling, voorkoming,
perspektief
besef ek is 'n lewe-dief
met mooi woorde sonder genesing

Jy kon weg wees,
verewig, vir altyd
in liggaam en gees,
geen vrywillige besluit

Dink voor doen,
Leef voluit,
Wees lief voor soen,
Voor almal jou kis verkyk.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die Besoeking

deur Kobus van Eden

DIE BESOEKING handel oor 'n Gideonsbende wat die plaasmoorde begin wreek. Hul sukses is verstommend! Gou staan Koos Gerade bekend as die Bloedwreker en sy manskappe as 'die hel.'



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar