Titel: leef jou lewe deur Zalome...
Weergawe: 1
Aantal woorde: 112
Kere gelees: 64
Datum gepubliseer: 03 Oct 2011
LEEF JOU LEWE
Niemand is in beheer van jou geluk nie, behalwe jy. .
Wat ander van jou dink het niks met jou te doen nie.
Moenie jouself te ernstig opneem nie.
Lag vir die simple dingetjies. Lag vir jouself.
Speel meer speletjies, kyk meer flieks en lees meer.
Moenie jou lewe met ander vergelyk nie.
Droom meer terwyl jy wakker is.
Tyd genees meeste wonde. Gee tyd, tyd!
Stap elke dag vir 10 minute en glimlag terwyl jy dit doen.
Die lewe is te kort om enige iemand te haat.
Vergewe almal vir alles.
Moenie aanhou wag vir ‘n spesiale geleentheid nie.
Vandag is spesiaal -
‘n Wonderlike dag vir jou!
Lees ander gedigte deur johnie007
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur
Meeste kommentaar ontvang in die laaste 24uur


Lucas word op ouderdom ses na Heidelberg toe gestuur om sy oupa te gaan help. Sy kinderliefde Greet is dood en Essie word die liefde van sy jongmanstyd. Terwyl hy op kommando is, word Essie ’n slagoffer van die Britse konsentrasiekampe. Hy word gevange geneem en Indië toe gestuur om tot die einde van die oorlog in die kamp te sit. Eers daarna en tussen die gebrokenheid deur leer ken hy die meisie Albertha en beleef hy die Vrystaatse skoonheid.