Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

My bruid my liefling my maat
Saterdag... ons lê laat
legkaart styf
pasmaat onse lyf
skop af hart se deur
bedwelmd in aura lyf se geur

blinde wat lees
lees vingers lyf en vlees
soekend ...onledend..... ontdekkend....die gees

asemhaling ritmies hortend uit die keel
musikale liefdes melodie liggame speel
lees mekaar se oë inskripsies
salig... gelukkig .... verruk... weer heel



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

DIGSELS: 'N LEWE IN VERSVORM

deur Johann P. Boshoff

Hierdie bundeling van die digter se "oorgeblewe" Afrikaanse nie-opdragwerke sedert die 1970's is bedoel om biografies gelees te word. Wat 'n reis!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar