Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Droë vrugte gee smaak aan kos. Hou die maag in sy pos.
Ja, hou die opelyf los.

Om vrugte te stowe,
maak staat op ouma se kos gelowe.
Sit dan water op die stowe.

Gooi kookwater op die vrugte, toe onder water.
Laat rus vrugte lank in die kook water.
Laat rus dit vir 8 ure en wag vir later.

Gooi af die ou water.
Sit dit op stoof en bedek weer met water.
Bring tot die kook, sit stoof op laag wag vir 1 uur later.

Kook tot dit sag is en nie droog kook.
Sit suiker in na smaak terwyl dit kook.
Sit in ‘n stukkie pypkaneel ook.

Dis maklik man nê.
Maak bietjie vla by nê.
Dis as jy wil nagereg hê.

Anders eet dit as ‘n by dis saam met kos.
Enige kos, of kos soos kerrie, bredie of tamatie kos.
Ai man dis lekker, dis lekker winter kos mos.

Ja droë vrugte is gesonde kos.
Dit hou die lekker maag los.
Dit maak jou sterk soos ‘n os.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Jesus Beter en Beter

deur Lynie van Westfort

'N digbundel deur God geinspireer. Geskryf deur 'n verloste vrou. Baie diep het Hy my uitgehaal.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar