Gedigte

Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Lente
Baie goed verwoord jy die werklikheid.
4 jaar 9 maande 3 dae 10 ure oud


lente
Goed gepen, kort maar kragtig!
4 jaar 9 maande 3 dae 21 ure oud


Haiku
Ek hou hiervan. Kort met n duidelike boodskap!
4 jaar 9 maande 4 dae oud


Haiku
Ek hou baie van dié een . . .
4 jaar 9 maande 4 dae 10 ure oud


Lente Haiku
Haiku is ‘n vorm van Japanese digkuns. Dit gaan meer oor die vyf-lettergrepe, sewe-lettergrepe, vyf-lettergrepe reël en om níé te rym níé. Iets eenvoudigs word op ‘n nuwe manier beskryf met dalk ‘n verwysing na ‘n seisoen.
Meer Haiku kan op http://www.toyomasu.com/haiku/ gevind word.
4 jaar 9 maande 6 dae 1 uur oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Maalkolk

deur Rachelle du Bois

Adele Coetzee will nie vir Francois Bekker as nuwe plaasbestuurder op Goedgeloofd hê nie. Sy kan self hul familieplaas bestuur. Francois is ‘n indringer en hoort nie op die plaas nie. Sy vertrou hom nie, maar Francois besluit dat hierdie tierwyfie getem moet word. Deon Kelder woon op die buurplaas Goedehoop en hy is verlief op die misterieuse nuwe onderwyseres by die plaaslike laerskool, Madri Viljoen. Waarvoor het die hoogsbegaafde Madri gevlug en wat kom maak sy hier op Heidelberg? Hy wil haar hê, maar dis toe nie so maklik nie, want haar pynlike verlede kom staan soos ‘n skim tussen hulle. En wie is Alex ….?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar