Gedigte

Titel: Lewe sonder jou : Jacques

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

ek onthou jou : so asof
dit net gister was

ek verhaal jou
strokie vir storkie
tien maal tien

ek dink aan jou
sekondes
van elke tiende minuut

ek lief jou
ewig maal ewig




VuurWerke

deur die Posman

n versameling liefdes gedigte wat die stormagtige verhouding tussen man en vrou uit beeld, en ander gedigte.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar