Weergawe:
Aantal woorde: 81
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 08 Feb 2008
so leweloos en
stil. En sonder om ‘n woord
te sê, spreek
jy ‘n duisend tale.
Elkeen wat jou ken
weet van jou hart s’ verhaal...
jou hartseer en
elende,
jou blydskap
en...
Verdrietig lê jy net soos
‘n lyk deur die lewe
se getye
uitgespoel;
verslint deur tyd
se vernietigende vuur
van beproewings.
In jou leweloosheid is
jy die mens
wat leef
in harte van vele wat
net soos jy
die dorings
van die lewensroos
moes trotseer...
Lees ander gedigte deur Nadia Vos
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Evelyn van der Merwe
Sewentig gedigte wat ‘n buitengewone vrou se lewe beskryf. Sewentig boodskappe van lief en leed uit die pen van ‘n vrou wat op die harde manier geleer het om meer as die gewone teenslae van die lewe te hanteer, om sterker te word en uiteindelik om sterk te wéés – nie net vir haarself nie, maar ook vir die mense rondom haar.