Weergawe: 1
Aantal woorde: 63
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 11 Dec 2008
waar ons eens vergader,
wat kan ek sê? Ek is jammer!
Is dit vir ons te laat?
waar is jou spraak?
Ek’s desperaat!
Ek het geen ekskuus,
Is jy vies? Sê tog net iets,
Ek weet dit was nie goeie nuus,
Ek het dit toegelaat,
vergewe my, ek’s nie in staat,
om die fout, ongedaan te maak.
Lees ander gedigte deur Buksie
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Christo Nel
Wat Joyce Meyer gedoen het in Engels, doen Christo Nel nou in Afrikaans! Hier voor jou het jy iets unieks in Afrikaans. Leer om in Jesus se Naam mense te bedien, met behulp van die Alles-in-een- Potpouri-toerustingspakket uit die Nuwe Wyn-kelder!
pragtig.
a.