Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek luister na die voels sing, Wyl ek wag vir die geskenk wat die lewe sal bring, Hoewel ek reeds geseend is met oorlewing, Hoor ek in my gedagtes daar's steeds baie om mee te ding, Soms blyk realiteit soos n nagmerrie, Vol van die duiwel se vuurstroom, Ek roep om hulp van die gevaar, Maar my pyn word deur niemand gewaar, Asof bevange deur illusie word ek net aangestaar, My gevoelens deur niemand bewaar.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar


Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Hartsnare

deur Driekie Grobler

100 Inspirerende gedigte en hartsgedagtes oor menswees en die lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar