Gedigte

Titel: Lewensreis
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Gekunsteld gevorm en netjies gevou
My papier maste stewig omvou
In die romp van my skuit
Ek, die kaptein alleen in die kajuit

Verwese en verwaarloos gelaat
Roei ek voort op eie maat

Gekreukelde seile manhaftig gespan
Ploeter ek voort want ek moet en ek kan



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Lewensreis
baie mooi gepen
5 jaar 2 weke 4 dae 2 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

tussen woorde se oop spasies

deur BennyB

Die bundel dra ek op aan elke leser. Al word slegs een mens deur die verse geraak, al gee dit slegs een mens hoop dan is my hart rustig en nou en môre vir my perfek!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar