Titel: Lief my soos die see.....
Weergawe: 1
Aantal woorde: 118
Kere gelees: 70
Datum gepubliseer: 08 Feb 2012
Ek voel wulps en vry
En jy....
Jy is aard's mooi,as jou golwe skuim oor die korrels gooi
Trek jy skaam,skaam terug vir n ruk...
Om net terug te keer met meer en meer
Jy skuim oor my waar ek le en wag,
Wag dat jou golwe oor my breuk en jou terug trek vir my lag.
Trek my in
Spoel my uit
Oordonder my
Sout my
Laag-water
Hoog-water
Spring-gety....
Jou golwe breuk oor my!
Ek ry jou golwe,kop oor gat,gat oor kop
Verloor beheer,maar die keer wil ek jou nie keer...
Golf my die-kant
Golf my daai-kant
Golf my sag
Golf my seer...
In hemels-naam
Wees my see,
Weer en weer!
Lees ander gedigte deur Dumpeltjie
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur
Meeste kommentaar ontvang in die laaste 24uur

Gedigte

deur Maangodin
Annelise, die skrywer van Maanvrug, is terug. Ná haar eksoties-metafisiese reis deur die hiernamaals in Weerloos speel slavin weer in die bekende wêreld van hedendaagse Suid-Afrika af. slavin bevraagteken die definisie van normale seks en die aanvaarde sienings oor seksualiteit. Dit streel en verlei, daag uit en wonder. slavin is weereens net vir volwassenes. Eroties Afrikaans.