Gedigte

Titel: Liefde
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Duisende donker mane gloei in jou oë
Duisende smart ruk aan jou hart
As jou gedagtes jou vêr terugneem
Na al my sondes wat van my besit neem

Duisende sterre skitter in jou oë
Duisende vreugdes bruis deur jou hart
As jou gedagtes jou vêr terugneem
Na al my goedheid maar dis nou vervreem

Vergifnis laat jou hart oorstroom
Jou liefde hou my soms in toom
Hoe kan ek wys
Sonder wysheid
Tienduisend vure gloei deur my gees
Hoe kan ek nie vir jou liefwees



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Sjoe ...
hierdie is baie mooi
9 jaar 16 ure oud


Dit is asemrowend en tydloos mooi verwoord...gryp jy ook die leser vas....beautifull!!
9 jaar 9 maande 2 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Sirkeldans

deur Driekie Grobler

Die foto van my boek wys nie op die advertensie wat julle geplaas het nie, kan julle dit asb vervang met hierdie foto. Baie dankie :)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar