Gedigte

Titel: Liefde
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

n Gedig vir n liefde wat alles reg maak

Ons balkei, verskietende sterre onder stadsligte, ons is eerlik, dit is ons ware gevoelens, emosies diep soos oneind en die skerp rante van ons vrees wat ons stroop terwyl ons onophoudelik val ons doen die dinge wat ons nie moet doen nie, en doen nie die dinge wat ons moet nie, ons ons laat dinge onomkeerbaar verskriklik verkeerd gaan tussen ons, en sou dit verander as ons kon.
Maar as al wat oor is niks en as alles wat ons is verkeerd is, As al wat ons nog ooit vertel het leuens was... Ons was nog ooit iets as ons ons vingers van mekaar af haal , en niks sal reg wees uit mekaar uit nie. Le die waarheid nie in dade nie?. Ek kan enige iets vir jou enige tyd se, dit beteken niks nie, maar dit is jou valentyns geskenk en jou kerspersent en jou verjaarsdag as ek dit elke dag doen.
Die kyk wat alles begin het was toe tasbaar, n entiteit onder die vel wat by ons altwee in getrek het. kan ons nie net dit onthou nie? en as ons vergeet , onthou dat daar passie is, ons eerlike passie, gevoel wat so diep onderstroom soos die see en ons harte saam gedryf het... ons was toe ook vergruis.
- Corne etchells



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Digvorm
Hi Anze

Nee ek werk van n rekenaar af, ek sien as ek my gedigte oor copy van microsft word af op woes dan maak hulle so, ek het myself gewonder daaroor toe ek dit sien. Is daar dalk n rede dat dit so maak, of kan ek verstellings maak op my gedigte as ek dit paste in woes?

Groete Corne
5 jaar 1 week 3 dae 1 uur oud


Liefde
baie mooi gedagtes hier gepen, ek neem aan jy werk van jou foon daarom is alles aanmekaar en nie in digvorm nie?
5 jaar 1 week 3 dae 4 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Sonstraalbeloftes

deur Doret Johnstone-Robertson

'n Digbundel. Grootliks in Afrikaans, maar bevat ook vyf van my gedigte wat ek in Engels vertaal het.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar