Gedigte

Bladsye:
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

                                     Vir Niel   Goeie vriende kom en gaan
Maar 'n vriend vir wie jy lief is
Sal altyd by jou staan

Maar soms is dit nie sterk genoeg,
soms is dit die bond wat breuk.
Omdat it Liefde was
is dit 'n mes wat deur jou hart steek.

Ek het gedink Liefde is volkome
Ek het gedink Liefde is volmaak
Maar aan die einde van die dag
Het Liefde, my, jou maak haat



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

"Maar aan die einde van die dag
Het Liefde, my, jou maak haat"

hoeveel keer het ek dit nie al beleef nie...

soveel emosie vasgevang... Well done young lady, well done
9 jaar 4 maande 3 weke 1 dag 21 ure oud


diep....
..life...
9 jaar 10 maande 6 dae 21 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Treë na Innerlike Genesing

    deur Leonard John Holmes

    Hoe werk mens deur die verlies van ’n geliefde? Hoe hanteer jy die depressie, haat en selfverwyte op ’n jong ouderdom? Hoe vind jy God as jy Hom nog nooit persoonlik geken het nie?



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar