Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Dit is die gebruik
dit is nou ‘n reël
hulle sal wag
en verwag

Hulle weet :
Dit sal nie vergeet
word nie.

Kyk hoe loer hy al
deur die tralies
van oorkant af

Wat is op die spyskaart vandag?
Hulle voel my feromone –
my liefde
en skadeloosheid.

Hulle kom tot by my voete.
O’ so wonderskoon
en onskuldig

So wonderskoon en onskuldig

2015/02/22



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Liefde
Dis net soos ek en my kwikkies en suikerbekkies! Ek voel jou liefde ook.
4 jaar 9 maande 3 weke 5 dae 3 ure oud


Tortelduifies?
Wie hulle ookal is ~ dis 'n pragtige gedig!
4 jaar 9 maande 3 weke 5 dae 13 ure oud


namidag
Ons as mense het vergeet om te leer by die natuur, ons wil eerder die natuur leer. Baie mooi en eenvoudige uitdrukking van liefde en onskuld.
4 jaar 9 maande 3 weke 5 dae 16 ure oud



Alles-in-een-toerustingspakket

deur Christo Nel

Wat Joyce Meyer gedoen het in Engels, doen Christo Nel nou in Afrikaans! Hier voor jou het jy iets unieks in Afrikaans. Leer om in Jesus se Naam mense te bedien, met behulp van die Alles-in-een- Potpouri-toerustingspakket uit die Nuwe Wyn-kelder!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar