Titel: liefde maak mens (soms) blind, my kind
Weergawe: 1
Aantal woorde: 36
Kere gelees: 79
Datum gepubliseer: 10 Aug 2010
dis ounag.
insomnia-wolke kombers
my binne-inste
met
klam grys bergmis
ek fynvoet
versigtig
deur die kleinskrif
van die liefde
want
in hierdie blinde ure
kan een enkel
skeef
trap,
die pad
(weer)
gisters toe
laat
sweef
Lees ander gedigte deur marcie
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur
Meeste kommentaar ontvang in die laaste 24uur


deur L.T.
'n Geestelike digbundel met 46 Gedigte wat begin by sosiale kommentaar oor die euwels in ons samelewing en dan oorgaan na storiegedigte gebaseer op ware verhale van gebedsverhoring.