Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hoe doen ek dit?
Hoe kies ek die pad om te vat?

Waneer my hart en kop skree "Ja!"
maar tog ook huiwer en wil antwoord nee.
So hier gan ons maar weer.
Nuwe pad maar slefde seer.

Luister ek na instink?
Draai om en vlug.
Vir wat?
Dalk luister ek vir eens vir my hart.
Dan neem ek jou hand
en droom weereens van jou vanaand.

Ek is hopeloos verlief.
Ongelukkig sonder enige gerief.
Wan met ons harte so gebind
is ons eie liefde besig om ons te verslint.

Nou gan ons deer die warmste vure en donkerste nag.
Dalk is ons liefde in die toekoms weer soet en sag?



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

liefde verslind
goed gepen
3 jaar 10 maande 3 weke 1 dag 11 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

RANGEERWERF

deur Johann P. Boshoff

Hierdie selfpublikasie, met die volledige titel RANGEERWERF: DIE WAARHEID GELIEG, bestaan uit nege (9) homofiliese kortverhale met sterk biografiese inslag opgeneem. Dit is 'n rangering deur die lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar