Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Loyaliteit is waaruit ek bestaan
In my blaffende glimlag
Streef ek na ‘n bal
My getrouste friend
Moenie van my vergeet
My stertjie waai en swaai
Waarom so kwaai?
Wees net betroubaar
Ek leef net tien yaar
Ek soek ‘n been gaar
Ek smag na ‘n been of drie
Aandag wanneer ek alleen voel
Menslike liefde raak nou koel;
Veartsdienste wanneer ek siek word
Ek hou nie van gort
Roep my nader...
Gooi die frisbie rond
Ek sal hom vang
Druk net op my knoppie
Ek is altyd hier rond;
Soms verlaat ek die huis
Om te gaan rond snuffel
Ek is opsoek na ‘n muis
Moenie te veel verlang
Miskien bring ek ‘n slang.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Buffelshoek se nuwe stasiemeester

deur neels claasen

n Spoorwegroman oor die lewe op die buitestasies in die sestiger en sewentiger jare



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar