Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Liefde, Wat kan ‘n mens oor die Liefde sê
Waarvandaan kom dit?
Kan jy dit bestel?
Vir baie is dit ‘n egotiese voel – ek wil dit hê!
Ek is mos belangrik...
Maar o weë...
Kyk na wêreld se skei statistieke
Verraai dit die mens se natuur
+++
Is ek in staat om liefde te gee?
uit vlees en bloed dalk wel
as jy vir my lief is, ja
is my voorwaarde
‘n mens kan sonder liefde leef nie
Maar daar is groter liefde as die
wêreldse sterotipe liefdes.
Dit is wanneer jy besef
dat jy ‘n nuwe skepsel is -
deur Christus se opstanding
waarin die Heilige Gees ‘n inspraak het
in jou lewe
En dat God se Genade genoeg is
Dit is ware liefde
En waarvandaan liefde rerig kom.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

waarvandaan liefde rêrig kom.
,Nie ek nie, maar Christus in my,' sê Paulus.
Hier is 'n riglyn vir iemand wat in die wêreld se stereotipe liefdes vasgeknoop word, meen ek.
GvT
3 jaar 11 maande 3 weke 2 dae 3 ure oud


OPPAS

. . . . alle godsdienste glo hulle het liefde,
en tog aanbid almal die draak se liefde,
wat vals is, want opregte 'liefde' is 'respek vir gehoorsaamheid'
en dit is tien woorde:

1 - liefde vir ALMAGTIGE SE BESTAAN
2 - liefde vir ALMAGTIGE SE KINDERS
3 - liefde vir ALMAGTIGE SE NAAM
4 - liefde vir ALMAGTIGE SE DAG
5 - liefde vir ALMAGTIGE AS VADER
6 - liefde vir ALMAGTIGE SE LEWE
7 - liefde vir ALMAGTIGE IN ONS LEWENSMAAT
8 - liefde vir ALMAGTIGE SE SKEPPING
9 - liefde vir ALMAGTIGE SE WOORD
10 - liefde vir ALMAGTIGE SE SEËNINGE

En waarvandaan liefde rerig kom.
4 jaar 1 dag 12 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Reistog van Genade

deur Hannelie

My genade reistog van diagnosering van bipolariteit en my reistog na die veiligheid van God se Arms



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar