Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek stuur my drome en liefdesbede
In ‘n rympie uit in die vreemde

Dit dwarrel en draai die vreemdes in
Maar land veilig op my skoot – teen my sin

Ek stuur dit weer
Maar jy het dit weggekeer

Ek vrommel dit op en begin maar weer
‘n vriendskaps offer hierdie keer, dit maak seer

Gelate en verslaan
Laat ek dit maar staan

Ek stuur my rympies uit in die vreemde
So probeer ek vergeet van die verlede



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Tong in die kies

deur http://www.woes.co.za/

My menswees: my blydskap, humor, nostalgie, ironie, walging en poppies uit pram gooi, en ja, natuurlik ook vuurwarm liefde in die vorm van kortverhale, gedigte, monoloë en briewe. Die boek is 'n gesprek met jou, die leser, want op die einde van die dag is ons eintlik almal besig met dieselfde avontuur in die soeke na oorlewing.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar