Weergawe:
Aantal woorde: 80
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 08 Feb 2008
van jou kry nie.
Ek het jou verslind en
opgeslurp;
elke woord van jou
soos droeë aarde
die eerste winterreën.
Ek wou aan jou raak
en so meer en meer
van jou in
my berê
vir as ek
later jou sou mis.
En met elke verlange
het my are oop–
gemaak asof jy daarin
kon beweeg en kon
deel wees van my...
Ek wonder of jy
vanaand ook soos ek
smag en soek na
rede...
Lees ander gedigte deur Nadia Vos
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae