Titel: Liefdesknoop(drie woord uitdaging)12
Weergawe: 1
Aantal woorde: 51
Kere gelees: 22
Datum gepubliseer: 17 Sep 2010
Ons liefde beweeg in ’n spiraalverband
Ek BEMIN jou en wil saam met jou
op ’n bergtop staan en dit BASSUIN
dat die hele wêreld dit weet.
My gedagtegange neem my na 'n kerk,
SKETS jou in ’n titaanwit uitrusting.
Ons twee saam,
besig om die liefdesknoop te bind.
CMT.©
Lees ander gedigte deur Christal
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur
Meeste kommentaar ontvang in die laaste 24uur


deur Trixie
'n Tradisionele roman wat wye lewensveld in kompakte tonele aanbied. Liesbeth stoei onwetend met die emansipasie-draak en vind uiteindelik vrede by Hein.
Dankie!