Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Omskil my hart
met genade
sodat elke segment
volgepak word met weldade
wat kan bot en groei
om oop te bars
in liefdesproei.

©Driekie Grobler



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Liefdesproei
Hemels absoluut Hemels!
4 jaar 10 maande 5 dae 10 ure oud


sproei
Hierdie is pragtig en uitmuntend bewoord, Driekie,

Genade se oorloop in liefde!
4 jaar 10 maande 5 dae 14 ure oud


Liefdesproei
Baie dankie vir jou pragtige bydrae tot die Liefdes projek
4 jaar 10 maande 5 dae 20 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Bothaville in the Second Anglo Boer War

deur Francis Gillieron

CHRONICLE OF BOTHAVILLE'S ROLE IN THE SECOND ANGLO-BOER WAR



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar